Saturday, October 6, 2007

Besig om te studeer vir eind exams

Jip die einde is insig. Die laaste exam van my Hoërskool loopbaan. Het dinsdag ons laaste saal opening gehad goeie toesprake deur Inx en Meyer. Jip die einde is insig.

Ek is besig om te leer vir wisk en eng. Moet rek ook begin doen en ekonomie. My broer is in die oewerhengelaar en ek in Hip2b2 suster baie jaloers.

Ek en Randolf gaan die 18de vir ons lisensies. My expo gaan dalk in die Hip2b2 tydskrif gepublish word! Ek gaan nou verder leer!

Cheers tot later!