Tuesday, August 21, 2007

Rekord eksamen

Het vandag Fisika geskryf. Ek het goed geskryf, lekker geskryf. Het gister vir Teo, Ruan en Hennie gehelp met ns dit was lekker gewees. Het 'n berig vir Hip2B2 geskryf wat hul gaan publiseer op die net en in hul tydskrif. Ek gaan vandag Afrikaans en Wiskunde (logs) leer.

No comments: