Wednesday, August 29, 2007

My Article and photos

Ek het gister aand 'n e-mail gekry dat my expo op Hip2b^2 se website gepubliseer is! Ek is ongelooflik bly daaroor! Hier is die link vir die artikel http://www.hip2b2.com/static/maths/pivalue.php

Ek het vandag fotos gaan neem by die kleuterskool die landsdiens het blomme kom plant en met die kinders gespeel. Dit was baie lekker. Ek kan nogsteeds nie glo my expo is gepubliseer nie! Het bietjie chemie geleer (organies) maar ni eveel sal more hard moet leer. Was die hele aand alleen by die huis.

Het Syriana gekyk baie cool fliek. Dit wys ons net hoeveel invloed Amerika op die w�reld en wat hul kan doen omdat hulle 'n magtige nasie is! Ek dink hulle is besig om hul posisie as magtigste land (hulle dink hulle is) te verloor. Een van die lande in die ooste gaan die w�reld ekonomie oorneem maar wie gaan dit wees? Ons kan maar net wag en sien! Terrrorisme? Bin Landen? Iraq, Pakistan, Iran? Wie gaan die Amerikaanse President wees Bush of nie?

Vir antwoorde op al die vrae kan ons maar net wag en spekuleer en debateer. Wat gaan gebeur met die Amerikaanse ekonomie gaan dit crash?

Genoeg vrae vir een dag!

Cheers

No comments: