Tuesday, August 28, 2007

Exams

Het vandag ekonomie geskryf was lekker. Baie gegorrel! Het gister wisk 2 geskryd Meerkunde was nag! Maar ek sal aan my meetkunde moet werk. Het die res van die week af skryf eers weer maandag Chemie (Yes!) en Rek. Gaan vandag af vat is nie lus om te leer.

Soek inligling oor IGCSE. Cambridge curriculum. Baie interssant! Ek wens ek was in 'n skool met 'n beter curriculum! Maar ekis klaar en gaan nou swot! Kan nie wag nie!

Ek dink aan 'n projek oor Fibonacci en die solar system! En my idee om Global Warming te stop het weer in my gedagtes opgeduik! Gaan die vakansie bietjie aan die idees werk as ek tyd kry glo ek sal! Wil nou DOTA speel!

Cheers

No comments: