Friday, August 17, 2007

17/08/2007 (1ste)

Vandag was sover 'n baie besige dag. Vanoggend 8uur engels gerkryf! en vanmiddag 13:30 weer engels geskryf. Besig met rekord eksamen hard besig om te leer. Ek is moeg vir skool maar ek dink almal is. Ek sien baie uit na volgende jaar kan nie wag nie.

Besig om my blog om te set. Besig om 'n berig oor die expo vir Hip2B2 te tik wat hul gaan publiseer op die web. Besig om my expo oor te tik sodat almal wat wil weet wat aangaan op my blog kan kyk.

Cheers

No comments: